Jacobusvd Westhuizen

&

CharlezeJudels

Jacobus

Charleze

"En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde." I KORINTHIËRS 13:13

Tyd Tot Ons Troue

Twee lewens, twee harte, twee siele word een. Kom deel in die vreugde wanneer ons een word voor God.

Saterdag, 13 Mei 2023

Seremonie

Saterdag, 13 Mei 2023
14:00 PM - 15:00 PM
The Office 2
View on map

Onthaal

Saterdag, 13 Mei 2023
15:00 PM - 00:00 PM
The Office
View on map

Ons Storie


Dit het begin met telefoniese gesprekke in October 2021…


N Ontmoetming op 6 November 2021.

Een kyk na sy dimples…

Een kyk na haar donker bruin oë.


Na koue drankies en “het jy ys?” op die stoep…

Laat aand rutte in sy ‘Landy’…

en gesellige kuiers op die plaas.


“Goeie More Mej Sonskyn” ....

“More Mnr Dimples”...

toe was die skoot hoog deur.


Van “Waar moet die potret ophang?” ...

tot n veilige tuiste vir ons en ons kinders met die Here se seën as ons fondasie.


Warm koppies koffie in die winter son...

Tot die giggelende laggies van ons kinders en die geraas van die skop fietsies op ons stoep.


6 November 2022 - N Vinnige “trippie” na “Home of the Chicken Pie” ... tot a ring aan haar vinger.


N Belofte van liefde.
N Belofte van trou & vreugde.
N Belofte van hoop & aanvaring.
N Belofte van altyd.

Laat aand gesprekke oor ons drome en toekoms... soos ons altyd sê,“Ek wil, ek gaan, ek moet ... want daar is nie n lewe sonder jou nie.”
... En vir nou en vir altyd, “EK HET!”.