Twee lewens, twee harte, twee siele word een. Kom deel in die vreugde wanneer ons een word voor God.
Saterdag, 13 Mei 2023
Seremonie
14:00 - 15:00The Office 2
Onthaal
15:00 - LAATThe Office
Dankie!
Sal informasie stuur soos nodig.
Error
Jammer, jy het kak aangejaag.-
Waar
Sun Acres Farm
Daar is akkommodasie vir naaste familie
Kontak Asseblief vir Jeske/Hendrik-Jan direk.
admin@dinokenggb.co.za of +27-79 6940289/+27-82 8398527
-
Waar jy kan slaap
-
Kleredrag: Semi-Formeel
-
Drinkgoed
Geen kontant kroeg - bring asseblief julle eie drinkgoed.
-
N beursie vol sente is beter as n huisie vol geskenke